Vul asseblief die onderstaande inligting in meters in om te bereken hoeveel jy nodig het.
Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde pleister sement, beton, poreuse boustene, vesel sement en gips pleister.
Produkkode:
kleur:
VRT001
Wit, Standaard kleure
Raklewe:
Verpakking:
Beringstoestande:
Roermetode:
12 maande
5ℓ, 20ℓ
Berg in ’n koel/droë plek
Roer met ’n plat spaan
Vlampunt:
Viskositeit:
Spesefieke gewig:
Vaste stowwe per volume:
Vaste stowwe per massa:
Verspreidingskoers:
Droë filmdikte:
Nat film dikte:
VOC-vlak:
Aan bevele lae:
Nie-vlambaar
105 – 110 KU (by 23°C)
1.35 – 1.40
30 – 35 % (Ongeveer)
50 – 55 % (Ongeveer)
6m²/1ℓ/laag
Afhangende van porositeit, oppervlaktoestande en toepassing toerusting
60µm (aanbeveel)
180µm
< 15g/1ℓ (Lae Vov)
2
Droogtyd:
Droog om te hanteer:
Oorbedekking:
30min @ 23°C
2 ure @ 23°C
Minimum 2 ure @ 23°C
Toediening:
Skoonmaak:
Borsel, roller
Water