Vul asseblief die onderstaande inligting in meters in om te bereken hoeveel jy nodig het.
Inwendige mure: behoorlik voorbereide nuwe sement pleister, beton, poreuse boustene, verskeie soorte bou borde, hout, sagte- gegalviniseerde metaal en gips pleister.
Nie geskik vir badkamers en kombuise nie.
Produkkode:
kleur:
VHE007
Wit, Pastel, Diep, Helder
Raklewe:
Verpakking:
Beringstoestande:
Roermetode:
12 maande
1ℓ, 5ℓ, 20ℓ
Berg in ’n koel/droë plek
Roer met ’n plat spaan
Vlampunt:
Viskositeit:
Spesefieke gewig:
Vaste stowwe per volume:
Vaste stowwe per massa:
Verspreidingskoers:
Droë filmdikte:
Nat film dikte:
VOC-vlak:
Aan bevele lae:
Nie-vlambaar
95 – 100 KU (by 23°C)
1,25 – 1,30
30 – 35 % (Ongeveer)
45 – 50 % (Ongeveer)
8m – 10m²/1ℓ/laag
Afhangende van porositeit, oppervlaktoestande en toepassing toerusting
35-40µm (aanbeveel)
100 -125µm
±30g/1ℓ (Zero Vov)
VOC-vlak sal toeneem as dit nie met glikolvrye kleurstowwe gekleur word nie.
2
Droogtyd:
Droog om te hanteer:
Oorbedekking:
30min @ 23°C
2ure @ 23°C
Minimum 2ure @ 23°C
Toediening:
Skoonmaak:
Borsel, roller en lugloosspuit
Water